TUIS
KONTAK ONS
Finansies
Skoollied
Skoolwapen
Afsprake
Gedrag
Snoepie
Kalossie
ONS SKOOL
REVUE
REDENAARS
KULTUUR
NUUS
KASKAR
FOTOBLAD
SOSIAAL
beheerliggaam
Personeel
Leiers
Kwartaal Program
STEYNE
Visie
 
As Christelike Afrikaanse skool, streef Laerskool President Steyn daarna om elke
leerder sy volle potensiaal te laat bereik deur die aan bieding van kwaliteit onderwys.
President Steyn
Laerskool

 
RUGBY
NETBAL
HOKKIE
ATLETIEK
KRIEKET
LANDLOOP
SPORT
Ons Pre-primere kleuterskool
KALOSSIE
Eksamen Rooster
Top 10
Opvoedkundige Toer
AKADEMIE

  AKADEMIE

Soos u gemerk het in ons vorige skrywe, skryf die leerders ‘n eksamen en nie ‘n toetsreeks nie. 

Die eksamenrooster sal so daarna uitsien     

 

 

Maandag  28/05

EBW

Dinsdag     29/05

WISKUNDE

Woensdag 30/05

KK

Donderdag  31/05

LO

Vrydag  01/06

NW

Maandag  04/06

TEGNOLOGIE

Dinsdag     05/06

AFRIKAANS

Woensdag 06/06

SW

Donderdag  07/06

ENGELS

LANGNAWEEK  27Apr – 1 Mei

  • Daar is ‘n vergunning gemaak dat die skool op Donderdag 26 April om 12:00 sal sluit vir die langnaweek.
  • Ons herinner ouers daaraan dat die skool gesluit sal wees vanaf Vrydag 27 April (Vryheidsdag) tot Dinsdag 1 Mei (Werkersdag)
  • Indien u ‘n probleem ondervind met toesig  -  Laat weet asb die Registeronderwyser sodat daar ‘n opname gemaak kan word.
  • Leerders kom weer op Woensdag 2 Mei terug skooltoe.

Geniet die ruskansie!