Foodsock

"As jy nie honderd mense kan voed nie, voed dan net een."

Moeder Teresa

Foodsocks word plaaslik vervaardig met insae van chefs Francois Ferreira&Nataniel.
Elkeen kan tot  4 volwassenes voed in onder 30 min vir slegs R47 elk.
Daar is 8 verskillende geure om van te kies. Dit het ʼn proteinbasis van soya en is ook ideaal vir vegetariërs Ons poog om 4 foodsocks/20 maaltye per gesin te verskaf.
Veral tydens die lang winter en Kers vakansies maak dit die las ʼn bietjie minder op ons gesinne.
Vir meer inligting, gaan besoek gerus www.foodsock.co.za

Hoe berei jy die Food Socks voor?

Al ons Food Socks word op dieselfde manier voorberei - hulle benodig 'n pot, water en 'n bron van hitte.

Gooi die hele inhoud uit in 'n pot, voeg kookwater by soos aangedui op die verpakking en kook tot gereed.

Sommige produkte gebruik bone, dit word afsonderlik in die Food Sock verpak, en sal eers moet kook om sag te word, aangesien dit 'n bietjie langer neem om voor te berei.

Sommige mense, as hulle haastig is, sluit die boontjies uit die pot.

 

DOEN DIT NOU!