Missie & Visie

"Waar jou kind se drome begin!"

LAERSKOOL PRESIDENT STEYN

Missie

As Christelike Afrikaanse Laerskool, streef Laerskool President Steyn daarna om elke leerder sy volle potensiaal te laat bereik, deur aanbieding van kwaliteit onderrig en `n veilige omgewing vir elke leerder te skep.

Visie

Om ʼn verskil in elke leerder wat aan ons toevertrou word se lewens te maak. Dat elke leerder gewaardeer, gelukkig en geïnspireerd voel. Om leerders so toe te rus om `n positiewe bydrae in die samelewing te lewer.

DOEN DIT NOU!