Kultuur

"Logika sal jou van A na B neem. Verbeelding sal jou oral neem."

Albert Einstein

STEYNE POMPOMS:

Passie vir Dans!

In 2023 het Laerskool President Steyn met trots hul eerste Pom Pom-groep bekendgestel. Sedertdien het die span met toewyding en entoesiasme gegroei, en hul talent op verskeie platforms ten toon gestel.

In 2024 het die groep hul eerste groot optrede by Alberton Dag gehad, waar hulle met hul energieke en dinamiese vertoning ’n reuse sukses behaal het.

Met ’n passie vir dans en spanwerk beplan die Pom Pom-groep om in 2025 aan beide Conspirito en die Eisteddfod deel te neem.

STEYNE SPREEKKOOR:

Wat is spreekkoor? Dit is ‘n koor wat ‘n gediggie saam opsê.

Wie neem deel aan die spreekkoor?

  • Gr. 3
  • Gr. 4 & 5 groep
  • Gr. 6 & 7 groep

Dit is baie lekker waar almal saam in ‘n koor ‘n gediggie opsê. Daar word geleentheid gegee aan ‘n groot aantal leerders wat deel neem om ‘n groot suskses daarvan te maak. Dit moet ‘n baie gesissiplineerde groep wees. Hulle moet saamwerk en hulself inleef. Daar vind afwisseling van enkelstemme en goepspraak plaas.

DOEN DIT NOU!