Graad 7 - Entrepreneursdag
Elke jaar spog die Steyne se Graad 7's met hul entrepreneursdag!
Die Graad 7's kom met interresant idees elke jaar op, van draai roomys tot Virtuele werklikheid! Hulle maak hul eie logo's op wat met hulle produkte pas.
Entrepreneursdag leer die Graad 7's waardevolle lewensvaardighede aan soos beplanning, kommunikasie, kreatiwiteit en finansiële bestuur. Dit als bery hulle voor vir die groot mens wêreld.