Kalossie (Kleuterskool)

"Ons is 'n Christelike skool en ons normes en waardes is op die Bybel gegrond."

Baie welkom by Kalossie


Christelike
skool

Ons is 'n Christelike skool en ons normes en waardes is op die Bybel gegrond.

Ons ervaar daagliks God se liefde en Sy seën op ons skool.


Buitespeel
area

Ons het 'n groot buitespeel area met Graad R klaskamers waar ons leer, lag en speel. Ons het gekwalifiseerde onderwysers en is ten volle verbind tot die verskaffing van dinamiese moedertaalonderrig.

 


Uniek
en spesiaal

Elke Graad R maat is uniek en spesiaal vir ons. By Kalossie-Graad R word daar daagliks gebou aan spelgebaseerde geletterheidsvoorbereiding en dit is vir ons baie belangrik dat die onderrigtyyd optimaal benut word om ons Graad R maats gereed te kry vir Graad 1.


Spel
en speel

Dit is vir ons belangrik dat maats leer deur middel van spel. Spel en speel is belangrik vir die totale ontwikkeling van u kind (emosioneel. kognitiewe, liggaamlike, en sosiale ontwikkeling)


Vordering
en geluk

U kind se vorderinge en geluk is vir ons van kardinale belang.

Ons vertrou dat elke nuwe maat baie gelukkig sal wees en gou sal inskakel by ons skool.


Kalossie Groete

buitemuurse aktiwiteite

DOEN DIT NOU!