Wille le Roux Rugbyfees

"Herinneringe wat 'n leeftyd by jou bly!"

 vir o/11 & o/13 spanne

Maak gereed om te dreun!

Laerskool President Steyn neem elke jaar met trots deel aan die gesogte Willie le Roux Rugbyfees, en 2025 is geen uitsondering nie.

Ons O/11 & O/13-rugbyspan kry jaarliks die geleentheid om hul vaardighede te wys en ontwikkel, nuwe vriende te maak en die opwinding van hierdie lewendige rugbyfees te beleef. Hierdie toer is ’n hoogtepunt op ons sportkalender – ’n geleentheid waar jong talent floreer en die ware rugbygees gevier word.

Ons sien uit daarna om weer teen ander talentvolle spanne mee te ding en trots die Steyne-naam te dra!

DOEN DIT NOU!